Onder leiding van personeel word daar elke Sondagoggend om 09:00.
(behalwe tydens langnaweke, skoolvakansies & eksamentye) klas gehou.
Gedurende die laaste Sondag van die skool jaar nadat 'n prysuitdeling die oggend gehou is, sorg die jeug vir 'n kersspel die Sondagaand.
Sedert Maart 1999 word daar ook Nagmaal aan kinders wat in hul hartjies oortuig is van hul redding bedien. Vir die doel word daar glasies met wit druiwesap i.p.v wyn bedien.