PLUMSTEAD RUSOORD
Onder leiding van wyle Ds. Liebenberg as voorsitter van die kommissie word 'n geskikte perseel gesoek en onderhandelinge begin plaasvind.
Een van die kommissie lede van daardie tyd is nog steeds in onsgemeente nl. Ena van Blommestein.
Die gemeentes in die ring word almal genader om te help met fondsinsamelingsvir die tehuis. Gedurende 1987 word Plumstead Rusoord voltooi en kon die eerste bejaardes intrek.
Indien u meer wil weet van Plumstead Rusoord gaan besoek hul webwerf by
http://www.plumrus.co.za/ daar sal u al hul bedrywighede en kontak besonderhede bekom.