VROUE AKSIE
Die gesegde is: wat is 'n man sonder 'n vrou, maar dit is ook waar dat die vrouediens die ruggraat van die gemeente is. Daar word gebak en reggestaan vir basaars, fondsinsamelings en begrafnisse. By elke geleentheid is die vrouens daar om te dien.
By die ontstaan van die gemeente mag vrouens nie in die kerkraad gedien het nie, maar hierdie prentjie het ook met die jare verander. Ons het nou heelwat vrouens wat die kerkraad dien. Kwartaalliks word daar 'n algemene vergadering gehou en 'n spesiale spreker word verkry om die vrouens toe te spreek.
Gaan loer gerus na ons webjoernaal om te sien waarmee ons betrokke is!