Tina is van Madagaskar en het 14 jaar gelede na ‘n Christen kollege in Kaapstad gekom vir opleiding in kinderevangelisasie. Sedertdien werk sy vir die Here. Willie het in 1987 tot bekering gekom. Hulle het ontmoet, is getroud en werk sonder enige vergoeding en die Here wat hul geroep het, versorg hul. Hy verklaar: “As Hy jou roep sal Hy jou beskerm as jy Sy werk doen.”
Hul bly op die oomblik in iemand se motorhuis wat ook as hul kantoor moet dien. Hul is deel van Cape Mission en bied ook LIFESKILLS programme by verskeie skole aan. Hul gebruik die Heroes program.
Hulle deel die volgende met ons:

- Hul saai die saad en God gee die vrug; soms eers jare later/ Navorsing wys kinders tussen 4 en 14 is die ontvanklikste vir die evangelie. As Christene gevra word op watter ouderdom het hulle tot bekering gekom, wys dit die volgende:
Verder word bereken dat tussen 50 – 80% van die onbereikte nasies, kinders is.
2. Hulle noem die volgende gevare vir ons kinders (vgl Matt 18:6) “Elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, van My afvallig maak, vir hom is dit beter as hy met ‘n groot meulsteen aan sy nek in die diepsee verdrink”
* Satanisme * Islam *New Age *Evolusionisme
*Dwelms *Alkohol *Groepsdruk *Boelies by skole
*Tienerswangerskappe
3. Die skole is nog oop vir die evangeloe en nooi hulle uit om met die kinders te kom gesels.
4. Hulle is besig met ‘n Bybelprojek vir Nov 2015 en wil graag vir elke kind ‘n Bybel gee. Ons kan gerus hierdie projek steun. Lees meer by www.3eministry.com
Hul vra vir ons gebede en ondersteuning.
Ons vorm almal deel van God se legkaart. Ons is geroep om ons deel te doen in die uitbreiding van Sy koninkryk veral onder kinders en die jeug (Matt 18:14) “So is dit ook nie die wil van julle Vader in die hemel dat een van hierdie kleintjies verlore moet gaan nie.”