STRAATWERK is die hande en die voete van die kerk wat uitreik na vroue vasgevang in prostitusie en hulle kinders, hawelose mense asook ander mense wat ons gedurende die nag op die strate van Kaapstad vind (jong mans betrokke in prostitusie, uitsmyters, dwelmhandelaars ens. Vrywilligers is altyd welkom om te kom deelneem aan die uitreike.
KONTAK
Lisa Truter | 021 930 8055 | 072 390 7437
[email protected]
KONTAK
Lisa Truter | 021 930 8055 | 072 390 7437
[email protected]