Kyk net hoe lekker kuier so 'n klomp vrouens saam! Die Sinodale Taakspan vir Vrouebegeleiding (STV) se vierjaarlikse sinodale byeenkoms op 3 Junie by Eensgezind, Durbanville, was 'n fees!
Dr Nico Simpson en Gielie Loubser het die vroue begelei. Vroue getuig
daarvan dat hulle met behulp van "Eva se gebed", opnuut bewus kon word, om God raak te sien in hul eie lewe en hul identiteit in Christus.
~Bron: N G Wes-Suid-Kaap