SELFOONMAS APLIKASIE:
Die Kerkraad van NG Kerk Plumstead het op 22 Mei 2018 met Wian von Solms van Atlas Towers vergader om 'n paar knelpunte te bespreek asook die inwoners rondom die kerk se objeksies uit te lig.
Ons was meegedeel dat daar nie meer 'n toring in die vorm van n boom met 'n hoogte van 25m gaan word nie. Daar sal nou nuwe planne opgetrek moet word wat eers weer aan die Kerkraad voorgelê moet word.
Geen oprigting van enige aardsal plaasvind voor ons toestemming daartoe gee nie. Indien u enige verdere navrae het, moet u asseblief dit direk aan Atlas Towers rig.
Kontak besonderhede:
Wian von Solms
Tel: 021 870 1302
e-pos: [email protected]
Wees verseker dat dit vir ons belangrik is om 'n goeie verhouding met ons lidmate en bure te behou soos in die verlede.
Ds H Koegelenberg
Voorsitter
NG Kerk Plumstead