KNIELTYD:
Hy genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
~ Psalm 147:5
Koos van der Watt (tans by die huis, tree asseblief in vir hom en Sarie by ons Hemelse Vader)
Louis van Staden
Engela Janson
Carol Kelly
Deidre Coetzee (tans in Karl Bremer)
Susan Filmalter
Ria Schmidt
Alida Eigelaar
Bokkie Carstens
Martha Saul
Rhona Nolte
Hester Richter
Hennie Bester
Margareth Basson
Bettie Tredoux.
Indien u van iemand weet wat die Gemeente se voorbidding benodig,
stel ons in kennis asseblief.